Deur Meghan Lawrence
Baie van ons is in ‘n skuldstrik vasgevang. Kenners wys hoe jy uit dié pekel kan kom.
Die eerste vyf maande van 2023 is reeds op sy kop. Jou Desember-bonus is ’n distant reminiscence en jy sien klaar uit na die volgende bonus vir finansiële verligting. AI wat jy nou het, is ’n berg skuld. Of dalk is jou probleme selfs groter.
Skuld volg as ’n mens meer geld uitgee as wat jy verdien.
Oor die afgelope drie uitdagende jare het jy uit desperaatheid geld geleen om vir noodsaaklikhede te betaal, en van spaargeld is daar geen sprake nie.
Boonop lyk dit of vanjaar nie veel makliker gaan wees wat jou geldsake betref nie — die ekonomie hinkepink voort, en jy marvel reeds hoe jy al jou uitgawes gaan dek. Sal jy dalk nog geld moet leen en jou skuld verder moet verdiep?
Skuld is een van daardie harde werklikhede wat jou ongesiens kan bekruip en gou jou wreedste nagmerrie kan phrase. AI is dit moeiIik om te vermy, moet jy verbyhou waar jy kan.
AI deliver dit dalk verligting op die kort termyn om geld te leen, sal dit jou op die lange duur veel minder worries besorg as jy nie in dié put beland nie.
Maar hoe sorg jy datjy nie voor skuld maak swig nie?
Kuier het by vier kenners gehoor hoe jy skuld kan vermy, en wat om te doen as jy eers in ’n skuldstrik vassit.
Goeie Geldbestuur
As jy aan die einde van die maand niks van jou salaris oor het nie, is jy op pad na moeiIikheid, sé Chamel Collins, die uitvoerende hoof van Nationwide Debt Advisors, ’n verskaffer van skuldberading.
Dan moetjy eerderjou leefstyl aanpas, as om geld te leen waarmee jy jou ongesonde leefstyl wil finansier. ”Vra jouself af of jy regtig twee karre nodig het. En moet jy regtig by daardie duur winkel gaan klere of kos koop? Stel vas wat jy regtig nodig het en wat is internet ’n luukse.”
Ook Benay Sager, hoof van DebtBusters, ‘n maatskappy wat verbruikers met skuldprobleme assist, sé mense moet mooi dink voor hulle geld bestee.
“Ek dink mense moet reels hê vir hoe hulle geld gaan uitgee.Jy moet byvoorbeeld nie àl jou geld in die eerste week van die maand bestee nie. Jy moet weet hoeveel van jou inkomste na petrol of jou selfoon gaan.”
Om ’n begroting vir jou huishouding saam te stel is die beste manier om te kyk wat jy regtig kan bekostig. Vir so ’n begroting stel Charnel voor ’n mens volg ‘n 50-30-20-benadering.
Dit beteken dat 50% van jou inkomste gaan na dinge wat werklik nodig is en 30% na jou stokperdjies. Jy moet die 20% wat oorbly, vir jou finansiële behoeftes (soos spaar en belê) aanwend.”
Die 50% van jou inkomste wat aan noodsaaklike dinge gaan, sluit jou huur, kos, versekering, selfoon en vervoer in, sê Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, ’n verskaffer van skuldberading. As jy jou uitgawes wil verminder, is daar dikwels ruimte in die deel van jou besteding om dit te doen.
Kyk byvoorbeeld waar jy groceries koop, watter selfoonpakket jy het en wat die bepalings van jou versekering is – vra jouself of daar nie goedkoper opsies bestaan nie.
Benay waarsku dat wanneer jy jou maandelikse begroting uitwerk en jy sien jy betaal meer as 30% van jou salaris aan skuld, het jy die punt bereik waar jy professionele hulp moet kry.
Vermy ‘Mortgage Sharks’
As jy sommer by die eerste, beste plek geld gaan leen, soek jy moeilikheid. Neil maan ‘n mens moet seker maak jy sou nie elders ‘n beter rentekoers gekry het nie.
En Tonia Pavlou, adjunkfinansiëlebeampte van RCS, ’n finansiëlediensteverskaffer,waarsku dit is uiters belangrik dat jy seker maak jy leen by ’n instansie wat deur die kredietwet gereguleer phrase. Anders beland jy dalk in die kloue van ’n skurk wat jou lelik kan uitbuit.
Die beste wenk is om seker te maak dat die instansie waar jy leen by die Nasionale Kredietreguleerder geregistreer is. Dit beteken hulle moet aan streng regulasies voldoen, soos om jou nie willens en wetens op te saal met skuld wat jou gaan oorweldig nie.
Die reguleerder het ‘n web site waarop jy kan kyk of ‘n instansie geregistreeris voor jy daar geld leen: ncr.org.za/register_ of_registrants/.
En moenie dink internet om dat jy vir ‘n lening kwaliseer, kan jy dit regtig bekostig nie, sé Benay. Herinner jouself weer: Die beste skuld is géén skuld.
In 2017 was die Kaapse joernalis Pieter van Zyl R220 178,72 in die rooi. Reeds teen die tweede van elke maand was sy salaris al weg en die drie kredietkaarte waarop hy tot toe oorleef het, was uitgeput. Hy het gevrees vir wanneer skuldeisers sy foon sou heat bel, en hoe die skuld tot paniekaanvalle gelei het.
“Elke maand moes ek altesaam byna R10 000 terugbetaal: drie klererekeninge, ’n groot rekening by ’n toebehorewinkel (waar ek twee groot platskerm TV’s gekoop het), drie kredietkaarte en vier lenings by banke en ’n bekende maatskappy (wat sommer na ‘n paar minute oor die foon meer as R100 000 toegestaan het),”vertel Pieter. Nadat hy verskeie opsies oorweeg het, het Pieter uiteindelik hulp gekry deur middel van skuldberading, en hoop hy om op 31 Augustus vanjaar – op sy 50ste verjaardag – heeltemal skuldvry te wees.
Betaal Alles Klaar
Asjy eers skuld het, moet jy by elke moontlike geleentheid geld afknyp om dit terug te betaal, sê die kenners.
Gebruik enige meevallertjie of geld wat jy nie aan noodsaaklikhede bestee nie, om jou skuld minder te maak. Moet ook nie jou geld in ‘n spaarrekening Iaat ophoop terwyl jy onbetaalde skuld het nie, sê Benay.
”As jy byvoorbeeld 5% rente op jou spaargeld kry, maar jy betaal 20% rente op skuld, sal dit beter wees om liewers daai skuld af te betaal.”
Tog herinner Neil dat die herhalende maandelikse paaiement wat jy op jou groot skuld (soos ’n huisverband, motorpaaiemente en lenings) afbetaal, die laagste moontlike paaiement moet wees wat jou krediteur sal aanvaar.
“Wanneer hierdie uitgawes van jou inkomste afgetrek phrase, moet jy steeds genoeg geld oor hê om jou kleiner skuld, soos kredietkaartskuld, afte kan betaal.”
Mense vergeet maklik van “verjaarde skuld”.
“As jy byvoorbeeld ’n rekening het wat drie jaar oud is en jy skuld R20 000 daarop, maar niemand het jou al daaroor gekontak nie, kan jy daardie skuld Iaat afskryf. Jy moet internet ’n skikkingsbrief kry en dan dié skuld Iaat afskryf.”
Daar’s Altyd Hoop
Dalk kom al die bostaande raad vir jou te Iaat. Jy het klaar woes geleen en nou betaal jy omtrent jou hele salaris internet aan skuld af. Jy leen by een plek om jou skuld by ’n ander af te betaal. As dit soos jou situasie klink, is jy in die pekel. Dan is dit nie ‘n skande om by ’n skuldberader om hulp aan te klop nie, sé Charnel. Trouens, dit kan jou redding wees.
Die skuldberader sal namens jou met jou krediteure (skuldeisers) gaan praat en probeer reel dat jy elke maand ’n redelike bedrag van jou skuld terugbetaal wat jy kan bekostig.
Op die Nasionale Kredietreguleerder se web site (ncr.org.za) kan jy kyk na ’n lys gelisensieerde skuldberaders wat jou kan assist met dié proses. Hou egter in gedagte dat die berader ’n fooi vra.
Helaas is daar geen maklike manier om van skuld ontslae te raak as jy dit eers het nie. Maar met dissipline en opofferings is daar gewoonlik ’n uitweg.
En as die blye dag ooit aanbreek dat jy vry is van skuld, moet jy jou bes doen om dit so te hou.
Kan jy regtig ‘n lening bekostig?
Moenie dink internet om dat jy vir ‘n lening kwaliseer, kan jy dit regtig bekostig nie, sê Benay.
Dikwels kwaliseer jy vir ’n lening, maar die rente is so hoog dat jy dit nie regtig sal kan afbetaal nie.”Kyk ook na hoeveel jy moet terugbetaal. Dit sal baie duur uitwerk as jy 18% op ’n lening moet terugbetaal teenoor byvoorbeeld 10%.” Gevaarligte moet flikker as jy geld vir luukses soos vermaak of vakansies start leen en nie om te belé in iets wat op die langtermyn vir jou ‘n bate of belegging is nie. As jy geld leen, moet dit vir iets belangriks wees, sê Benay. “lets soos eiendom, of opvoeding.” Soms voel jy dis nie ‘n groot probleem as jy gou iets vir die lekkerte met ’n kredietkaart koop of gou ’n bietjie geld leen vir ’n mooi rok nie. Maar daardie bedraggies skuld hoop baie vinnig op, en die rente op daardie skuld maak die kopie veel duurder as wat dit sou gewees het as jy dit dadelik kon betaal. Klein besluite kan op die Iange duur ’n baie groot impak op jou nansies hê, sê Benay.
Gaan na bit.ly/skuldhulp vir nog inligting oor skuldberading en hoe dit jou kan assist om uit die put van jou skuld te klim.